Lauriann Vermaak - Rentals / Residential

Email: info@heibergestates.com

Cell: 082 858 7256
Tel: 012 362 4628
Fax: 012 362 4629 / 086 603 7881

Lauriann, ma van twee pragtige woelwaters, is vir die afgelope sewe jaar in die eiendomswêreld betrokke. Gedurende daardie tyd het sy waardevolle ondervinding en kundigheid aangeleer tydens haar werksaamhede by ’n bekende stads- en streeksbeplanner. Sy pas hierdie kundigheid vandag in die praktyk toe om nog ‘n beter diens aan Heiberg Estates se kliënte te lewer.

Lauriann is aktief as eiendomsbemarker betrokke in die volgende areas: Ashley Gardens, Colbyn, Hazelwood, Lynnwood, Menlo Park en Rietondale. Haar verkoops- rekord is uitmundtend en sy het haarself binne ‘n kort tydsbestek as ‘n toonaangewende agent binne die bo-genoemde areas gevestig.

As Manager of Heiberg Estates Rental Division, she services local and international clients with the utmost professionalism and is widely recognised as a leading marketer. Lauriann is always available to share her expertise with all her clients. She prides herself in going that extra mile.

Copyright 2009. Heiberg Estates.